Akkomodasie
zZz
Onthou om vroegtydig te bespreek!
Dit is 'n langnaweek vir meeste!
Daar sal vir die wat belangstel die aand van die troue by leeukloof plek wees vir tent opslaan, of plek om op 'n matras te val!
Maar vir die res van die tyd raai ons jul aan om jul 'langnaweek' langs die see te spandeer...
Indien jul slegs 'n aand of dalk twee bly, skakel die moeder van die bruid (Maryna Jonck) vir verdere akkomodasie opsies... 0833888797
Ruiterbos Lodge (naby venue)
Garden 2 (4 persone) @ R450 per aand per eenheid
Loft 1 & 2 (4 persone elk) @ R550 per aand per eenheid
Familie eenheid (7 persone) @ R650 per aand per eenheid
Louise Nel: 0825576619
Dwarswegstrandoord
Grondvlak woonstelle (5 persone) @ R530/4 persone, R155pp/ekstra
Dupleks woonstelle (5 persone) @ R470/4 persone, R155pp/ekstra
Seefront woonstelle (3 persone) @ R520/2persone, R155pp/ekstra
Huise (8 persone) @ R660/4 persone, R155pp/ekstra
Huise (6 persone) @ R740/4 persone, R155pp/ekstra
Woonwapark nie-seefront (Maks. 6 persone) @ R160/4 persone, R50pp/ekstra
Woonwapark met seefront (Maks. 6 persone) @ R180/4 persone, R50pp/ekstra
Tel: 044 8791010
Faks: 044 8791335
Epos: oordbesprekings.dwarswegstrand@axxess.co.za Web: www.saou.co.za/dwarswegstrand