top of page

Die pad na
Leeukloof Lapa
-
Volg die R328 vanaf Mosselbaai na Oudtshoorn vir ongeveer 27km
-
Draai regs in Gesiel straat by die "Klein Brakrivier/Leeukloof" bordjie
-
Draai links by die "Leeukloof" bordjie na ongeveer 3km
-
Draai weer regs na 3km by die "Leeukloof Lapa" bordjie
-
Ry oor 'n lae bruggie, na 300m sal daar aan die linkerkant 'n bordjie vir parkering wees
-
Volg die voetpaadjie vir 200m waar die venue aan linkerkant sal wees

bottom of page